Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Afrika-selakant

Afrika-selakant
Latimeria chalumnae
CITES Appendix I (CITES)[2]
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Orde: Coelacanthiformes
Familie: Latimeriidae
Genus: Latimeria
Spesie:
L. chalumnae
Binomiale naam
Latimeria chalumnae
L. chalumnae voorkoms in rooi

Die Afrika-selakant (Latimeria chalumnae) is 'n vis wat in klein getalle in die Indiese Oseaan voorkom. Weens hul verwantskappe en opsigtelike ooreenkomste met selakante wat sedert die vroeë Devoon ontstaan het, word hulle "lewende fossiele" genoem. In Engels staan dit ondermeer as die African coelacanth bekend.

  1. Musick JA (2000). "Latimeria chalumnae". IUCN Red List of Threatened Species. 2000: e.T11375A3274618. doi:10.2305/IUCN.UK.2000.RLTS.T11375A3274618.en. Besoek op 19 Februarie 2022.
  2. "Appendices | CITES". cites.org. Besoek op 14 Januarie 2022.

Previous Page Next Page