Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


Achilles

Die Wraak van Achilles, deur François-Léon Benouville (1821–1859; Musée Fabre)

Achilles of Agilles (Grieks: Ἀχιλλεύς) was in die Griekse mitologie ’n held van die Trojaanse Oorlog, die sentrale karakter en die grootste vegter van Homeros se Ilias. Hy was ook een van die aantreklikste helde wat teen Troje geveg het.[1]

Latere legendes (waarvan ’n gedig deur Statius in die 1ste eeu v.C. die eerste was) noem dat Achilles se hele lyf behalwe sy hak (of hiel), onkwesbaar was. Aangesien hy dood is nadat ’n pyl in sy hak in geskiet is, het die uitdrukking "Achilleshiel" die betekenis gekry van iemand se grootste swak punt.

  1. Plato, Simposium 180a

Previous Page Next Page






Aquiles AN أخيل Arabic اكليس ARZ একিলিছ AS Aquiles AST Axill AZ آشیل AZB Ахилл BA Ахіл BE Ахіл BE-X-OLD

Responsive image

Responsive image