Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors.
Please consider supporting us by disabling your ad blocker.

Responsive image


.gg

.gg is die agtervoegsel van domeine vir webtuistes in die kanaaleiland Guernsey.

Domeine op die tweede vlak:

  • .ac.gg - uitsluitend vir akademiese instellings van Guernsey
  • .co.gg - kommersiële en persoonlike domeine
  • .gov.gg - administrasie van Guernsey, Alderney en Sark
  • .net.gg - Internet diensverskaffers en kommersiële gebruik
  • .sch.gg - skole
  • .org.gg - organisasies

Hierdie domeine kan regstreeks geregistreer word.


Previous Page Next Page






.gg Arabic .gg ARZ .gg AST .gg AZ .gg BCL .gg BE .gg BE-X-OLD .gg Bulgarian .জিজি BPY .gg BS

Responsive image

Responsive image